Skip to content

N1 naby Ysterberg gedeeltelik gesluit [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid waarsku motoriste op die N1-suid naby Ysterberg in die rigting van Polokwane om versigtig te wees nadat ʼn vragmotor gisternag geknipmes het en een baan versper. Die Verkeersbestuurskorporasie is op die toneel om die verkeer te beheer. Die departement se woordvoerder, Mashudu Mabata, vertel meer:  

ENG- MabataOnTruck