Skip to content

Lungu-familie verwelkom hofbeslissing oor liggaam-oordrag [KLANK]

# Die familie van die voormalige Zambiese president, wyle Edgar Lungu, het ʼn uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom dat sy liggaam na ʼn AVBOB-lykshuis in Pretoria-Oos geneem mag word. ʼn Woordvoerder, Makebi Zulu, sê die besluit sal help om misverstande op te klaar terwyl die begrafnis-geskil in die hof voortgaan. Hy sê toegang tot die liggaam sal beperk word tot naaste familie terwyl ander partye vooraf toestemming by die hof moet kry:

ENG- ZuluOnBody