Skip to content

Ramaphosa vra hervorming om plaaslike ekonomiese groei te bevorder [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het munisipaliteite gevra om dienslewering te lei om ekonomiese groei te ondersteun. Hy het op die Uitgebreide Presidensiële Koördineringsraads-vergadering gevra vir minder rompslomp om beleggings te lok en entrepreneurs te ondersteun. Ramaphosa beklemtoon ‘n behoefte om plaaslike regering te versterk met meriete-gegronde aanstellings, verantwoordbaarheid en verbeterde vaardighede. Hy sê projekte soos Operasie Vulindlela sal help om munisipaliteite as dryfvere van ontwikkeling en inklusiewe ekonomiese groei te versterk:

ENG-RamaphosaOnRedTape