# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie vra ‘n omvattende hersiening van veiligheidsmaatreëls in korrektiewe sentrums. Dit volg op die inhegtenisneming van ses korrektiewe beamptes in die De Aar-gevangenis in die Noord-Kaap in verband met die moord op ‘n gevangene, nadat hul kollega aangeval is. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê hierdie voorval lê die gevare bloot wat korrektiewe beamptes trotseer wanneer bende-bedrywighede tronke teister:
POPCRU vra ‘n omvattende hersiening van veiligheidsmaatreëls in korrektiewe sentrums [KLANK]
ENG MamaboloONReview