# Oliepryse het weer die hoogte ingeskiet na berigte dat die Amerikaanse president, Donald Trump, oorweeg om die versperring van Iranse hawens te verleng. Brent-ruolie se prys het met byna sewe-persent geklim tot 126-dollar per vat – die hoogste sedert Rusland se inval in Oekraïne in 2022. Amerika beplan glo ʼn vlaag kort, kragtige aanvalle op Iran indien die dooiepunt in onderhandelinge voortduur. Trump sê die versperring is effens doeltreffender as bomaanvalle:
Oliepryse klim tot hoogste vlakke sedert 2022 terwyl Trump oorweeg om Iranse versperring te verleng [KLANK]
ENG TrumpOnBlockade