Skip to content

Amerika se Federale Reserwe hou rentekoerse onveranderd te midde van stryd teen politieke inmenging [KLANK]

# Amerika se Federale Reserwe het besluit om die derde keer vanjaar rentekoerse onveranderd op 3,5- tot 3,75-persent te hou. Die sentrale bank hou rentekoerse bestendig, en skryf dit toe aan onsekerheid oor die Trump-administrasie se beleid en die konflik in die Midde-Ooste. President Trump het herhaaldelik ʼn beroep op die Federale Reserwe gedoen om rentekoerse te verlaag. Die FED-voorsitter, Jerome Powell, sê hy glo die sentrale bank se vermoë om sonder politieke druk oor monetêre beleid te besluit, is in gevaar:

ENG PowellOnProtection