Skip to content

Departement sê handboek-siftingsproses is nie ‘n tenderstelsel nie [KLANK]

# Die Departement van Basiese Onderwys het te midde van kommer oor verkrygingsonreëlmatighede verduidelik sy handboek-siftingsproses is nie ‘n tenderstelsel nie. Beamptes sê die proses gebruik blinde sifting, waartydens manuskripte sonder uitgewerbesonderhede beoordeel word om regverdigheid en gehalte te verseker. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê meer as 150 vakkundiges evalueer voorleggings teen kurrikulumstandaarde en slegs die bestes word gekies, met die prys wat laaste in ag geneem word:

ENG-KhalaOnTextbooks