Skip to content

FOSA veroordeel regering se verlenging van brandstofverligting as ‘n misleidende en onsuksesvolle ingryping [KLANK]

# Forum for South Africa veroordeel wat hy noem die regering se sogenaamde verlenging van die brandstofheffing-verligting teen drie-rand vir volgende maand. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, beskryf dit as ‘n misleidende, onvoldoende en polities-gerieflike gebaar wat nie die werklike krisis die hoof bied waarmee Suid-Afrikaners te kampe het nie. Hy sê wat voorgehou word as verligting, is slegs ‘n tydelike en leë gebaar:

ENG TebogoOnFuelRelief