Skip to content

Minister Godongwana sê verlengde verlaging van brandstofheffing sal R17,2-miljard beloop [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die koste van die tydelike verlaging van die brandstofheffing, van April tot Junie 2026, beteken ʼn verlies van ongeveer 17,2-miljard-rand aan belastinginkomste. Die regering het die vermindering van drie-rand per liter vir petrol en 3,93-rand per liter vir diesel tot Junie verleng. Godongwana sê dis ʼn strategiese maatreël wat die verwagte hoër inflasie wil teenwerk wat deur stygende globale oliepryse veroorsaak word:

ENG GodongwanaOnFuelLevyFunds