# Die sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, het ‘n klag ingedien teen die Madlanga-kommissie se hoofgetuienisleier, Matthew Chaskalson, waarin hy wangedrag beweer en versoek dat Chaskalson van die ondersoek onttrek word. Mogotsi sal sy getuienis op 15 Mei voortsit, dieselfde dag wat die aansoek om onttrekking aangehoor sal word. Chaskalson sê die kommissie het nog nie die formele aansoek gesien nie:
Brown Mogotsi dien klag in teen getuienisleier van Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG ChaskalsonOnApplication