# Die Madlanga-kommissie het die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, ondervra oor interne tenderdokumente wat gedeel is met die geskorste polisiesersant Fannie Nkosi. Dhlamini beweer die inligting was nie vertroulik nie, maar kommissaris Sesi Baloyi verwerp dit en sê die dokument is wel vertroulik en intern verkry. Dhlamini getuig oor sy rol in die tenderproses. Baloyi het hom gevra waarom Nkosi nie verwys is na gemagtigde amptenare nie:
Vrae oor uitgelekte tenders oorheers Madlanga-kommissie-verhoor [KLANK]
ENG-Baloyi-DlaminiOnTender