# ActionSA eis ‘n dringende ondersoek na beweerde onreëlmatighede in ‘n handboektender van 285-miljoen-rand vir die Departement van Basiese Onderwys. Mathew George van die party sê die kontrak is toegeken aan ‘n maatskappy in Kaapstad wat geregistreer is drie dae nadat die tenderspesifikasies uitgereik is. Dit wek kommer oor moontlike tendermanipulasie. Die party doen ‘n beroep op die departement en die Nasionale Tesourie om dringend die wettigheid en deursigtigheid van die toekenning te verifieer:
ActionSA dring aan op ondersoek na R285-miljoen handboektender onreëlmatighede [KLANK]
ENG GeorgeOnTextbooks