Skip to content

Dhlamini van TMPD ontken bewerings van tender‑skakels [KLANK]

# Die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, ontken hy het as ‘n skakel opgetree tussen die geskorste SAPD-sersant Fannie Nkosi en eksterne partye in ‘n omstrede tendersaak. Ondersoeke is aan die gang na beweerde onreëlmatighede rondom sekuriteitstenders van miljoene-rand. Dit volg na vrae deur die getuienisleier Matthew Chaskalson voor die Madlanga-kommissie, waar WhatsApp-boodskappe as bewyse van kommunikasie rondom verkrygingsprosesse ingedien is. Dlamini hou vol hy het slegs inligting oorgedra sonder om uitkomste te beïnvloed:

ENG-Chaskalson-DlaminiOnConduit