# Beamptes is tans op die perseel van die wapenvervaardiger Denel in Macassar, Kaapstad, nadat ‘n brand vanoggend ontstaan het. Brand- en reddingsdienste van Macassar en Khayelitsha en ‘n voorvalbestuurspan is gestuur om Denel se brandbestryders te help om die brand te blus. Rampbestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, sê noodmediese dienste het ook gereageer, maar geen beserings is aangemeld nie. Sy sê die brand is vinnig onder beheer gebring:
Brandbestryders veg teen brand op Denel se perseel in Macassar, Kaapstad [KLANK]
ENG LateganOnFire