# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, en stadsbestuurder Kagiso Lerutla is op borgtog vrygelaat in die Landdroshof in Boksburg, Gauteng. Hulle word aangekla van bedrog, korrupsie en regsverydeling oor ‘n beweerde komplot in 2019 om ‘n derde party te huur om hom as Lerutla voor te doen in ‘n verkeersoortredingsaak. Landdros Emmanuel Magampa het die saak tot 13 Mei uitgestel en gelas hulle moet hul paspoorte indien:
Borgtog toegestaan aan Mkhwanazi, Lerutla in korrupsiesaak [KLANK]
ENG-MagampaOnBail