# Openbare kommentaar op ‘n konsepvoorstel vir die hersiening van Suid-Afrika se valutabeheerwetgewing, kan tot 17 Mei by die Nasionale Tesourie ingedien word. Die Departement van Finansies se voorstelle sluit in die verhoging van die diskresionêre buitelandse toelae vir individue, die regulering van kripto-bates en die verslapping van kapitaalvloei-beperkings. Die JSE raam die veranderings kan in die langtermyn minstens tien-duisend-miljard-rand se beleggings lok. ‘n Sleuteldoelwit van die hersiening is om die langdurige strukturele probleme reg te stel wat gelei het tot die verlies van kapitaal aan mededingers.
Hersiening van Suid-Afrika se valutabeheerwetgewing kan miljarde rand na die land lok