# Die Nasionale Jeugwerkloosheidbeweging sê politieke vryheid moet oorgaan in ware ekonomiese geleenthede, veral vir die jeug. Statistiek Suid-Afrika se data vir die vierde kwartaal van 2025 toon die werkloosheidsyfer is 31,4-persent, en jeug-werkloosheid 43,8-persent. Die beweging se woordvoerder, Lindokuhle Yende, vra die regering, sake-ondernemings en die burgerlike samelewing om saam te werk om werk te skep, vaardigheidsontwikkeling uit te brei en mense met of sonder grade se waardigheid te herstel:
Nasionale Jeugwerkloosheidbeweging vra dringende ingryping teen jeugwerkloosheid [KLANK]
ENG YendeONEmpty