# Die DA doen ʼn dringende beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om die brandstofheffing-verligting nog ʼn maand te verleng. Die regering het in Maart aangekondig hy verlaag die brandstofheffing met drie-rand om die uitwerking van stygende oliepryse weens die konflik in die Midde-Ooste te versag. Die toegewing verval volgende Dinsdag. Mark Burke van die DA sê die party ondersteun ʼn verlenging, maar sal nie toekomstige toenames in belasting of skuld ondersteun om vir hierdie verligting te betaal nie:
DA vra minister Godongwana om brandstofheffing-verligting met ’n maand te verleng [KLANK]
ENG BurkeOnFuelLevy