Skip to content

Ramaphosa sê die demokratiese regering het die afgelope 32 jaar baie deurbrake gemaak [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die afgelope 32 jaar van demokrasie in Suid-Afrika is ‘n progressiewe konstitusionele demokrasie gebou, stewig geanker in die oppergesag van die reg, met ‘n onafhanklike regbank wat dien as ‘n bewaarder van almal se regte. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein. Ramaphosa het beklemtoon dat baie deurbrake deur die demokratiese regering gemaak is:

ENG RamaphosaOnGains