# Die vakbondfederasie COSATU sê baie landsburgers sukkel weens die hoë lewenskoste ondanks 32-jaar van demokrasie. Woordvoerder Nonzuzo Dlamini së hoewel politieke vryheid bereik is, bly maatskaplik-ekonomiese uitdagings voortbestaan. Stygende koste vir basiese dienste, skuld en werkloosheid wurg steeds die werkersklas terwyl jeug-werkloosheid hemelhoog bly. Dlamini vra dringende hervormings om bekostigbare leeftoestande en ekonomiese verligting te verseker:
COSATU waarsku hoë lewenskoste oorskadu Vryheidsdag-aanwinste [KLANK]
ENG-DlaminiOnFreedom