# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het Dinsdag se massamoord op sewe lede van die Monswamy-gesin as onmenslik, ongelukkig en sinneloos beskryf. Die gesin is ontvoer, beroof en vermoor en hul liggame is later naby Melmoth gevind. Drie verdagtes sal Dinsdag in die KwaDukuza-landdroshof verskyn, terwyl die polisie na ‘n vierde verdagte soek. Hy het die gebruik van tegnologie in die opsporing van die verdagtes geprys en die regering se verbintenis tot die versekering van geregtigheid beklemtoon:
KZN-premier bestempel massamoorde op Monswamy-familie as sinneloos [KLANK]
ENG-NtuliOnMonswamy