# President Cyril Ramaphosa het lande versoek om binnelands sowel as wêreldwyd teen ongelykheid op te tree. Hy het voor die raadgewende raad van die stigtingskomitee van die internasionale paneel oor ongelykheid gevra vir belegging in onderwys, gesondheidsorg en ondersteuning vir kwesbare gemeenskappe. Ramaphosa spoor sterker arbeidsbeskerming, billike belasting en beperkings op korporatiewe mag aan. Hy vra ook hervorming van globale finansiële stelsels en klimaatsverbintenisse om ontwikkelende lande te ondersteun:
Ramaphosa vra optrede teen ongelykheid op alle vlakke [KLANK]
ENG-RamaphosaOnConflict