Skip to content

Binnelandse Sake verwerp berigte dat Lesotho-burgers sonder paspoorte na SA mag reis [KLANK]

# Die Departement van Binnelandse Sake sê berigte dat burgers van Lesotho nie meer geldige paspoorte nodig het om na Suid-Afrika te reis nie, is vals. Amptenare van Suid-Afrika en Lesotho het verlede week vergader en ʼn verslag ontvang van ʼn gesamentlike taakspan wat die ontwikkeling van ʼn nuwe migrasiemodel ondersoek het. Die departement se woordvoerder, Thulani Mavuso, sê dit sal Suid-Afrikaanse wette skend as mense die land sonder ʼn geldige paspoort binnekom:

ENG MavusoONLesotho