# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê ʼn nuwe nasionale elektrisiteitprys-beleid is in die laaste stadiums van ontwikkeling. Eskom se regstreekse klante betaal sedert die begin van die maand 8,76-persent meer vir elektrisiteit. Munisipale klante betaal van Julie af 9,01-persent meer. Ramokgopa sê die elektrisiteithervorming-beleidstuk is ʼn samehangende beleidsverklaring van die hervorming wat vir die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf beplan word:
Minister Ramokgopa sê ’n nuwe elektrisiteithervorming-beleidstuk word afgehandel [KLANK]
ENG RamokgopaOnTariffs