Skip to content

Motorbedryf-vakbond vra selfbeheersing te midde van kommer oor padwoede [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op motoriste om toenemende konfrontasies op  paaie te vermy, aangesien oomblikke van woede agter die stuur verwoestende en onomkeerbare gevolge kan hê. Die beroep volg op die noodlottige padwoede-voorval Sondag in Emmarentia in Johannesburg. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging vra vir kalmte, selfbeheersing en groter emosionele beheer deur padgebruikers. Hlubi-Majola sê motoriste moet altyd veiligheid prioritiseer en verantwoordelik optree:

ENG PhakamileOnRoadRage