Skip to content

Nkhwashu verwerp bewerings vergaderings by ‘White House’ was verbind aan korrupsie [KLANK]

# Die geskorste adjunk- distrikspolisiekommissaris van Sedibeng, Abraham Nkhwashu, het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het byeenkomste bygewoon by ‘n perseel bekend as die ‘White House’, wat as die Northcliff Boetiekhotel geïdentifiseer is. Nkhwashu sê hy het via mediaberigte bewus geword van bewerings wat die perseel met korrupsie verbind, maar hou vol sy besoeke was sosiaal en werkverwant. Hy sê die byeenkomste was vir SAPD-beamptes om na werk sosiale verhoudings te ontwikkel:

ENG-NkhwashuOnWhiteHouse