# Die geskorste polisie-sersant Fannie Nkosi is borgtog in Pretoria-Noord se Landdroshof geweier. Hy staan tereg op aanklag van diefstal, regsverydeling en die onwettige besit van ammunisie en ‘n skokgranaat. Landdros Thandi Theledi het beslis Nkosi se vrylating sal vertroue in die regstelsel skend en hy sal dalk met getuies inmeng. Sy sê die staat het ‘n sterk saak, en het die verrigtinge tot 21 Mei uitgestel:
Hof weier polisie-sersant Fannie Nkosi borgtog [KLANK]
ENG-ThelediOnNkosi