# Amnestie Internasionaal waarsku die wêreld is op die randjie van ‘n gevaarlike nuwe era, aangevuur deur magtige state, korporasies en anti‑regte‑bewegings se aanvalle op multilateralisme, internasionale reg en menseregte. ‘n Jaarverslag oor die stand van die wêreld se menseregte toon misbruik in 144 lande gedurende 2025. Sekretaris-generaal Agnès Callamard sê die mensdom word aangeval deur transnasionale anti-regtebewegings en roofregerings soos Amerika, Rusland en Israel:
Amnestie Internasionaal sê roofaanvalle op multilateralisme en internasionale reg was kenmerkend van 2025 [KLANK]
ENG CallamardOnPredators