# Die vakbond GIWUSA verwerp die Wysigingswetsontwerp op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Grondbesetting. Dit poog om munisipaliteite, staatsinstellings en privaat eiendomseienaars te bemagtig om meer beslissend te reageer op onwettige besettings en uitsettings. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê indien die wetgewing bekragtig word, sal dit die weg baan vir meer gewelddadige uitsettings:
GIWUSA vra die onmiddellike terugtrekking van die PIE-wysigingswetsontwerp [KLANK]
ENG SebeiONAmendment