Skip to content

Creecy veroordeel SAL-ouditvrywarings as onaanvaarbaar [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê dis onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens twee agtereenvolgende ouditvrywarings van die Ouditeur-Generaal ontvang het. Die lugredery het in die 2024/25-boekjaar 83-persent van sy jaarteikens bereik en ‘n wins van 30-miljoen-rand getoon. Dit het egter ‘n bedryfsverlies van 472-miljoen-rand aangeteken. Creecy het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Vervoer gesê bedryfsveranderings word benodig om die lugdiens finansieel volhoubaar te maak:

ENG CreecyOnSAA