Skip to content

SANParke ondersoek brand by Onder-Sabie in Krugerwildtuin [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê ‘n ondersoek is aan die gang na die oorsaak van ‘n brand wat die kleinhandelwinkel by die Onder-Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin in Mpumalanga beskadig het. Besoekers word aangeraai om voorraad saam te bring terwyl die restaurant gesluit bly weens kragonderbrekings as gevolg van die brand. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê wildritte en ander aktiwiteite gaan normaal voort:

ENG LouwOnFire