Skip to content

Geskorste EMPD-adjunkhoof Donderdag in hof vir borgtogverhoor [KLANK]

# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, en die Ekurhuleni-stadsbestuurder, Kagiso Lerutla, verskyn môre weer in die Boksburg-landdroshof vir ‘n borgtogverhoor. Hulle staan ​​tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met ‘n beweerde poging om in te meng met ‘n spoedoortredingsaak in 2019, insluitend bewerings dat Lerutla  400-duisend-rand aan Mkhwanazi betaal het om die saak terug te trek. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê ammunisie is tydens sy arrestasie in Mkhwanazi se besit gevind:

ENG MatheOnCharges