# Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, het sy vertolking van ‘n boodskap van die geskorste polisie-sersant Fannie Nkosi voor die Madlanga-kommissie verdedig. Kommissaris Sesi Baloyi het ‘n teks wat lui “wanneer jy groei, groei ek ook” bevraagteken, wat dui op ‘n gedeelde sakebelang. Mnisi het volgehou dat hy dit as vriendskap en wedersydse ondersteuning verstaan het. Baloyi het dit betwis en aangedring dit dui op ‘n dieper of onbehoorlike verhouding:
Mnisi verdedig vertolking van Nkosi se “groei”- boodskap [KLANK]
ENG-Mnisi-BaloyiOnGrowth