Skip to content

Masemola se saak uitgestel om aan te sluit by Matlala se verhoor [KLANK]

# Die Landdroshof in Pretoria het die saak teen die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, tot 13 Mei uitgestel. Die staat beplan om sy saak te voeg by dié van die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala en sy medebeskuldigdes, wat verbind word aan ‘n tendersaak van 360-miljoen-rand. Aanklaers sê ondersoeke is gevorderd, maar wysigings aan die klagstaat word vereis. Masemola beweer sy onskuld in vier aanklagte ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur:

ENG-MasemolaOnCase