# Solidariteit sê sy hofgeding teen die grondwetlikheid van die Wet op Openbare Verkryging is uiters belangrik vir alle belastingbetalers en diensgebruikers. Die konsepregulasies vir Algemene Openbare Verkryging is gepubliseer vir openbare kommentaar. Dit stel reëls voor vir nuwe swart ekonomiese bemagtiging vir ondernemings wat sake wil doen met die regering. Woordvoerder Theuns du Buisson sê die wetgewing hou regstreekse gevolge in vir pryse, dienslewering en die land se infrastruktuur:
Solidariteit gaan voort met hofgeding om grondwetlikheid van Wet op Openbare Verkryging te betwis [KLANK]
AFR DuBuissonOnBee