# Die DA sê die stadige uitrol van bek-en-klouseer-entstowwe in Gauteng plaas vee in gevaar en skep onsekerheid vir boere. Volgens die party is slegs 133-duisend van die meer as 284-duisend beplande dosisse toegedien, terwyl rekenskap van 150-duisend dosisse nog nie gelewer is nie, en meer as 240 aktiewe gevalle is aangeteken. Bronwynn Engelbrecht van die DA waarsku ongeënte diere loop die risiko van infeksie en en mag moontlik uitgesit moet word: