Skip to content

Groot ontwrigting weens sluiting van R531-2 in Mpumalanga [KLANK]

# Motoriste word ingelig die R531-2 Orpenweg, wat gebiede om die Krugerwildtuin verbind, is heeltemal gesluit nadat ‘n deel van die pad naby Wits se landelike aanleg ingestort het. Verkeer vanaf Mpumalanga word na die R40, rigting Hoedspruit herlei en verkeer vanaf die Krugerwildtuin na Phalaborwa in Limpopo. Woordvoerder Mashudu Mabata sê die gedeelte van die pad is onveilig en vra padgebruikers om voorsiening te maak vir bykomende reistyd:

ENG MabataOnRoadClosure