Skip to content

Cosatu verwelkom verhoging van basiese diensvoorwaardes se jaarlikse inkomstedrempel [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu verwelkom vanjaar se verhoging in die basiese indiensnemingsvoorwaardes se jaarlikse inkomstedrempel. Van volgende maand is die nuwe drempel vir jaarlikse inkomste 269-duisend-601-rand, uitsluitend sekere aftrekkings en bydraes van werkgewers. Matthew Parks van Cosatu sê belangrike arbeidsregte, beskerming en voordele wat met die drempel verband hou, sluit in die reg op oortydbetaling en outomatiese toegang tot die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie:

ENG ParksONIncome