Skip to content

Cosatu verwelkom Ramaphosa se pogings om bilaterale betrekkinge met Spanje te verbeter [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu verwelkom Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan Spanje en sy fokus op die bevordering van handels- en beleggingsverhoudings. Bilaterale betrekkinge tussen Suid-Afrika en Spanje het van 2024 tot 2025 met 8,3-persent toegeneem. Die afgelope dekade het meer as 150 Spaanse maatskappye in die land belê en meer as 20-duisend werksgeleenthede geskep. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê terwyl die wêreld geopolitieke, handels- en ekonomiese probleme ondervind, raak die uitbreiding van handels- en beleggingsgeleenthede met lande al meer belangrik:

ENG MatthewONSpain