# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni, Gauteng, is bekommerd oor die gebrek aan beheer oor die kritieke waterinfrastruktuur en swak monitering. Die party sê dit word vererger deur amptenare wat nie reëls nakom nie. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê tydens ‘n gesamentlike komiteevergadering in Desember 2025 is bevestig dat Ekurhuleni 30,29-persent van sy water verloor, ‘n syfer wat ook in die jongste geïntegreerde ontwikkelingsplan vervat is:
VF Plus is bekommerd oor gebrek aan beheer oor kritieke waterinfrastruktuur in Ekurhuleni [KLANK]
AFR DeniseONInfrastructure