# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het ‘n proefprojek vir die herwinning van e-afval in die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap aangekondig. Adjunkminister Bernice Swarts het in Mothibistad gesê elektroniese afval is die wêreld se vinnigs-groeiendste afvalstroom, maar slegs ‘n klein gedeelte word behoorlik herwin. Sy sê die projek sal versamelpunte skep, gemeenskappe betrek en klein ondernemings ondersteun om herwinning te bevorder en stortingsterreinafval te verminder:
Regering stuur projek van stapel om toename in e-rommel in die Noord-Kaap te beveg [KLANK]
ENG SwartsOnWaste