Skip to content

NCC se president vra ‘n breër siening van geskiedenis wat verder strek as apartheid [KLANK] 

# Die president van die National Coloured Congress, Fadiel Adams, sê Suid-Afrikaners moet verder kyk as apartheid wanneer hulle geskiedkundige ongeregtigheid ondersoek. Hy het in die Wes-Kaap gesê om net op apartheid te fokus, ontsien die dieper uitwerking van kolonialisme met eeue-lange grondontneming en kulturele verlies. Adams beklemtoon begrip van die breër geskiedenis is belangrik om die huidige ongelykheid en erkenning van die oorsprong van maatskaplike en ekonomiese uitdagings te bestry:

ENG-AdamsOnHistory2