Skip to content

Forum bekommerd oor selektiewe geregtigheid nà Malema se vonnis [KLANK] 

# Die Forum for South Africa is bekommerd oor die toenemende patroon van selektiewe geregtigheid in die land. Dit volg op die leier van die EFF Julius Malema se vonnis van vyf jaar tronkstraf nadat hy ‘n vuurwapen onwettig in die openbaar afgevuur het. Hy staan die vonnis teen. Hy voer aan sy vonnis is politiek gemotiveer en ‘n “geheime hand” beïnvloed die regsproses teen hom. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, waarsku voortgesette gebruik van die regstelsel as wapen, sal die bietjie openbare vertroue wat bestaan, vernietig:

ENG TebogoONMalema