Skip to content

Soil of Africa sê spanning tussen AfriForum en Malema weerspieël groter ideologiese stryd in Suid-Afrika [KLANK]

# Die burgerregtegroep Soil of Africa sê die spanning tussen AfriForum en die EFF-leier Julius Malema weerspieël ʼn groter ideologiese stryd oor die rigting waarin die land op pad is. Malema is gister tot vyfjaar-tronkstraf gevonnis weens die oortreding van vuurwapenwette. AfriForum het die saak aanhangig gemaak nadat Malema tydens ʼn EFF-saamtrek in 2018 ʼn vuurwapen afgevuur het. Soil of Africa se woordvoerder, Bongani Ramontja, sê hulle gaan nie toelaat dat mense onder die dekmantel van voorspraak bydra tot verdeling, rassespanning of selektiewe ontevredenheid nie:

ENG TebogoONMalema