Skip to content

Malema op waarskuwing vrygelaat hangende sy appélproses [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, is op waarskuwing vrygelaat in die Landdroshof in KuGompo City in the Oos-Kaap hangend sy appèlaansoek, wat binne 21-dae ingedien moet word. Hy is vandag vyf-jaar tronkstraf opgelê. Malema se regsverteenwoordiger, Laurence Hodes, het bevestig sy kliënt sal voldoen aan alle voorwaardes sedert hy in 2019 borgtog toegestaan is. Landdros Twanet Olivier sê Malema se status bly onveranderd tot die appèlproses afgehandel is:

ENG-OlivierOnMalemaWarning