Skip to content

Malema mag appelleer teen vonnis maar nie teen skuldigbevinding nie [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, is toestemming gegee om te appelleer teen sy vonnis van vyf-jaar, maar nie teen sy skuldigbevinding nie. Dit het gevolg op voorleggings deur advokate Laurence Hodes en Tembeka Ngcukaitobi in die Oos-Londense Landdroshof in KuGompo City in die Oos-Kaap. Landdros Twanet Olivier sê daar is ‘n moontlikheid dat ‘n hoër hof kan verskil oor die vonnis, maar sy twyfel nie aan die skuldigbevinding nie:

ENG-OlivierOnAppeal