# Die Landdroshof in KuGompu City in die Oos-Kaap het die EFF-leier, Julius Malema, vyf jaar regstreekse gevangenisstraf opgelê en hom ongeskik verklaar om ‘n vuurwapen te besit. Hy is skuldig bevind aan verskeie aanklagte, insluitend die afvuur van ‘n vuurwapen in ‘n openbare plek sonder behoorlike rede tydens ‘n saamtrek in Mdantsane in 2018. Landdros Twanet Olivier het beslis dit is met voorafbedagte rade gedoen:
Malema kry vyf jaar regstreekse tronkstraf [KLANK]
ENG-OlivierOnMalemaSentence