# Die landdros in die saak teen die EFF-leier Julius Malema in KuGompo City, Twanet Olivier, sê vonnisoplegging is die ingewikkeldste fase van die verrigtinge. Sy het sleutelfaktore uiteengesit, insluitend dat die beskuldigde ‘n eerste oortreder is. Olivier beklemtoon howe moet afskrikmiddels, rehabilitering en maatskaplike beskerming balanseer, en vonnisse moet geregtigheid en genade weerspieël terwyl verseker word die misdaad word toepaslik gestraf:
Landdros in Malema-saak beklemtoon howe moet afskrikmiddels, rehabilitering en maatskaplike beskerming balanseer [KLANK]
ENG-OlivierOnBalance