Skip to content

DA verwelkom begin van die R59-pad se oordrag na SANRAL [KLANK]

# Die DA verwelkom die minister van vervoer, Barbara Creecy, se bevestiging dat die proses om die R59 na die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap oor te dra, begin het. Die R59 begin in Dealesville in die Vrystaat en gaan noordoos oor die Vaalrivier en eindig in Tulisapark naby Johannesburg. Die DA-lid, Igor Scheurkogel, sê dit is uiters belangrik om te verseker hierdie belangrike ekonomiese roete moet behoorlik herstel en onderhou word om padgebruikers te beskerm en plaaslike ekonomieë te ondersteun:

AFR ScheurkogelONTransfer