# Die Nasionale Jeugwerkloosheidsbeweging sê jeugwerkloosheid in Tembisa, Gauteng, het tot meer as 60-persent gestyg, en weerspieël ‘n verergerende ekonomiese krisis wat duisende jongmense raak. Woordvoerder Lindokuhle Yende sê talle huishoudings het geen inkomste nie en worstel teen voedselonsekerheid. Hy veroordeel geweld en xenofobie en bepleit dringende staatsingryping om volhoubare werkgeleenthede te skep en strukturele hindernisse aan te pak. Yende sê ongelykheid is vinnig aan die vererger:
Werkloosheidsbeweging vra dringende optrede namate werkloosheid in Tembisa styg [KLANK]
ENG YendeOnUnemployment